Pratige boek. Hough se beskrywing van elke aspek van die kunste is merkwaardig. Na die einde omplof die komplot in hartseer. Nog 'n treffer - weereens hou maar die 'tissues' naby.
'n Uitstekende boek. 'n Tiener dogter se probleme en vrese word noukeurig benader deur haar oogpunt. Haar struwelinge is roerend. Jy kan dit eenvoudig nie neersit nie.
This site uses cookies to deliver our services, improve performance, for analytics, and (if not signed in) for advertising. By using LibraryThing you acknowledge that you have read and understand our Terms of Service and Privacy Policy. Your use of the site and services is subject to these policies and terms.
Nog 'n treffer - weereens hou maar die 'tissues' naby.