Click on a thumbnail to go to Google Books.
Loading... Die Val van die Dice (Book 2)by Pat Stamatelos
No tags None Loading...
Sign up for LibraryThing to find out whether you'll like this book. No current Talk conversations about this book. No reviews no reviews | add a review
Enkele maande na Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer. Hy lyk dan op n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie. Maar soos die dice val, is Laki se broer nie van dieselfde stoffasie nie. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik wat haar tot in haar wese vernietig, maar waarnatoe? Die opvolg van Kroes lig die gordyn op so n donker, tragiese lewe, dit laat die leser sprakeloos. Dit is n meevoerende roman, wat Stamatelos vestig as een van die vertellers in Afrikaans." No library descriptions found. |
Current DiscussionsNonePopular coversNone
Google Books — Loading... GenresMelvil Decimal System (DDC)839.3636Literature German and related languages Other Germanic literatures Netherlandish literatures Afrikaans Afrikaans fiction 2000–RatingAverage: No ratings.Is this you?Become a LibraryThing Author. |